William Tintinger Attorney / Prokureur

Giving sound and effective legal advice and rendering professional legal services since 1996
Ek het in 2006 d.m.v. William Tintinger Prokureurs `n aansoek in die Hoë hof geloods vir volle beheer en toesig (alleensorg, voogdyskap en primêre residensie) oor my minderjarige seun . Ek beveel William Tintinger hoog aan vir enige familiereg sake, want deur middel van professionele, toegewyde en doelgerigte litigasie het ek in 2007 waarskynlik een van eerste pa’s geword om onder die nuwe Kinderwet suksesvol te wees om volle beheer en toesig oor my seun te kry.
William is ‘n mense mens en kruip nie agter mure weg nie, sodat ‘n kliënt met hom kan praat, bekommernisse kan deel en gerusgestel kan word oor stand van sake.
Gedurende ons saak het ons 4 maal dringende Hoë hofaansoeke, 2 dringende landdroshofverskynings en op `n deurlopende en weeklikse basis litigasie ervaar. William se ervaring in familiereg het noemenswaardig toegeneem sedert 2006 tot op hede en so het ek alreeds 4 nuwe kliënte na hom verwys het vir soortgelyke sake.

Ek beveel hom aan as waarskynlik een van die hoogs ervare en gekwalifiseerde familiereg-prokureurs in Gauteng

Jannie Kruger Des 2012

-----

William Tintinger se kennis en die kwaliteit van sy werk is ongelooflik. Hy het my deur my bestrede egskeiding leiding gegee en ondersteun. Ek weet nie hoe ek deur die 3 jaar sonder hom sou gekom het nie!

C.W. November 2013

-----

No matter what your background or position in society, when you are suddenly faced with the realities of a divorce, it really does feel like your world is coming apart, especially when there are children involved. When I made the first call to William, his very first concern, above everything else, was the well-being of my children. His advice, recommendations and actions at the off-set and throughout a long and difficult process, always had as first priority the well-being of my children.

Throughout the process that covered three appearances in high court (including two Rule 43 applications), Williams's approach to my case, his work and administration were of the very highest standard. His network and access to renowned social workers and psychologists as well as his reputation as a person of integrity and high moral values with these specialists, went a long way in assisting me to achieve the best possible outcomes.

I can, without any doubt, recommend William Tintinger as a very skilled, connected and highly effective attorney.

I can also add that although I regard him as expensive, I appreciate the fact that we seldom had to consult advocates for advice or the drafting of almost any pleadings or affidavits. Counsel was only consulted when preparation for trial commenced and for Court appearances and not for the one or other trivial reason.

H.S. January 2014

-----
William Tintinger is very driven and delivered the goods quick - very up to date on his feedback!

G.S. October 2012